Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Laai die dokument af
Klik op die prentjie om verniet 'n PDF blaaier af te laai.
 

Laai die dokument in PDF formaat

Laai die dokument in Microsoft XPS af
 

 
 
 
Ons is oorgegee en diensbaar vir die Evangelie van JESUS!  

Indien ons in die teenwoordigheid van die Liewe Heilige Gees, en vir die versekering van u saligheid, enigsins ondersteunend mag wees, sodat u ’n toegewyde, wedergebore dissipel en navolger van JESUS mag word!   Dan is ons, met die Heilige Gees se voorbehoudsbepaling van dissipelskap, tot u beskikking!  

Die koste van jou dissipelskap, is reeds vooraf deur JESUS met Sy bloed betaal!   Met ander woorde, daar is geen kostes aan verbonde nie!  

Ons onbaatsugtige diens en tyd is gratis!   Want ons is dissipels en navolgers van JESUS!   PRYS DIE HERE!  

Neem gerus met vrymoedigheid die geleentheid aan, en kontak ons!
 

 

 

 
Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2010 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou